Christian

Koningstad Apostoliese Geloofsending in Kroonstad

Koningstad Apostoliese Geloofsending van Suid Afrika

Church Office: Hill sreett 57, Kroonstad
PO Box 234, Kroonstad, 9500

Tel: 056 213 2446
Cell: 083 293 9355
  Read more


Alles op Krooninfo is gratis, maar nie kosteloos nie...

Alles op Krooninfo is gratis in terme van Rande en Sente. Dus kan elke besigheid, elke onderneming, elke instansie in Kroonstad op die Internet verskyn. Daardeur word almal in Kroonstad bevoordeel.

Daar is wel 'n prys verbonde aan enige plasing of publisiteit op Krooninfo en dit is om aub 'n skenking aan die Eden Christelike Bediening te maak ( http://krooninfo.co.za/eden )

Of die skenking in kontant, kos, klere of wat ook al is, hoe groot, of hoe klein ook al, dit hang van u eie oordeel af. Asseblief, seën vir Eden uit u oorvloed, want die gemeenskap wat nie so bevoorreg is soos ek en u nie, is absoluut afhanklik van seëninge vir hul dag-tot-dag bestaan.

Syndicate content